Retirement Unit | 拍卖
3 Bedroom House for Sale in Modimolle
Baie netjiese Aftreehuis te koop in Modimolle vir 50 plus persone sonder afhanklikes
Pragtige en ruim oopplan leefarea en kombuis
Die huis bied die volgende: 3 slaapkamers 2 vol badkamers Die groot oopplan leefvertrek en eetarea vloei pragtig ineen met die ligte wit kombuis Baie kaste, met gas plate, ooghoogte oond, afsonderlike opwas area en spens maak hierdie 'n baie gerieflike kombuis en selfs kuier plek. Dit loop uit op 'n privaat braai stoep Vele vrugte bome agter Water tenk en pomp Zozo hut vir tuingereedskap en stoor area.
Die voorste noorder stoep skep rustige atmosfeer
Langs die dubbel motorhuis is 'n karavaan afdak
Klein tuin voor
Troeteldier vriendelik
Kontak my om hierdie mooi huis te besigtig