We use cookies to personalise content, to provide social media features and to analyse our traffic and support our customers. We also share information about your use of our site with our social media, advertising and analytics partners who may combine it with other information that you've provided to them or that they've collected from your use of their services. You consent to our cookies if you continue to use our website. 学到更多

3 Bedroom Lodge For Sale in Kathu, JRL14877

Lodge | 拍卖

Beds:
3
Baths:
2

细节

3 Bedroom Lodge For Sale in Kathu

Pragtige en winsgewende Gastehuis vol gemeubileerd in Deben is in die mark!!! Wat ñ belegging!!!Hier wil jy wees.

Groot sosiale byeenkomste en funksies word hier in die aswemrowende stukkie hemel in Diben gehou. Die dorp in het oor die afgelope jaar baie gewild geword. Die gewilde Doringdraad hou maandeliks groot byeenkomste en kultuur aande waar sangers soos Appel en baie meer die dorp besoek en mense van oral hier bymekaar kom vir die geleenthede. Dit is waar dat die dorp slegs 25km vanaf Kathu geleë is en mense eerder hier tuisgaan omdat dit rustiger en baie meer bekostigbare behuising het. Oral in die dorp is mense reeds besig om hulle erwe te koop en te ontwikkel.

Die hoof gebou bestaan uit 3 kamers met hul eie ingang en 2 badkamers. Dit het ñ lieflike groot eetkamer en toegeruste kombuis en waskamer . ñ Lieflike eetlokaal vir gaste, stoormakamer asook ontvangs.

Veiligheid en netheid is baie belangrik vir die eienaar en daarom is daar oral kameras en ñ goeie alarm stelsel in plek. Die perseel is omhein met palisades. Die gastehuis kreatiewe afwerkings en is stylvol. Dit is prakties ruim en het ñ lieflike plaaslike atmosfeer.

Daar is 5 toegeruste gaste kamers waarvan 2 ñ privaat braai area het. 8 veilige onderdak parkerings. ñ Groot pragtige lapa met ñ mooi buite braai area en binne braai en aparte toilette vir gaste van troues en funksies. Dan om af te koel in die pragtige groot swembad .By hierdie swembad is daar ook ñ groot bar met lapa.

Die gatehuis word verkoop met nog ñ oop erf reg langs die gastehuis vir verdere ontwikkeling soos ñ pretpark vir kinders en baie meer.

Dit is jou kans om ñ eienaar van ñ suksesvolle en winsgewende besigheid te word.


Map Details


地产代理

Jawitz Properties

Estate Agent

联系 Jawitz