We use cookies to personalise content, to provide social media features and to analyse our traffic and support our customers. We also share information about your use of our site with our social media, advertising and analytics partners who may combine it with other information that you've provided to them or that they've collected from your use of their services. You consent to our cookies if you continue to use our website. 学到更多

3 Bedroom House For Sale in Modimolle, RLS926876

独立屋 | 拍卖

Beds:
3
Baths:
2

细节

3 Bedroom Retirement House for Sale

Gerieflike huis te koop in AFTREEOORD in Modimolle vir 50 plus persone.

Ideale "sluit-en-ry" opsie in veilige en rustige omgewing.

Die huis bied die volgende: 3 slaapkamers 2 badkamers (hoof badkamer en suit) Ruim oopplan sit en eetkamer en kombuis Kombuis het ligte hout kaste met gas stoof plate en ooghoogte oond Afsonderlike opwas gedeelte Noord stoep met oopskuif deure Suid afdak en lapa

Die son geyser plus die 8.5Kva sonkrag stelsel met 6 sonpanele maak van Eskom se stygende tariewe iets van die verlede

Dubbel motorhuis en dubbel karavaan afdak

Watertenk met druppomp na die huis

Hierdie is 'n lae onderhoud tuin met heining en hekking indien troeteldiere aangehou word. Daar is ook 'n outomatiese sprinkelstelsel.

Kom kyk gerus!

特征

车库

Map Details


地产代理

Dawid Lombard

Non-Principal Property Practitioner

联系 Dawid