Flat | 拍卖
Flat For Sale in Albertinia!
Netjiese grondverdieping nuut in die mark woonstel te koop in 'n toesluit kompleks in ons rustige dorpie Albertinia.
Die eenheid bestaan uit 2 x slaapkamers met ingeboude kaste, 1 badkamer, 'n oopplan kombuis en leefarea, sy eie enkel garage en 'n lieflike kuierstoep voor.
Hierdie eiendom is ideaal vir aftree of sommer net vir 'n heerlike vakansie plekkie naby die see. Albertinia is ongeveer 'n halfuur weg van al die populêre vakansie bestemmings soos Mosselbaai, Gouritsmond, Boggemsbaai, Vleesbaai en die geliefde Stilbaai! 'n Uitstekende belegging met veral huur potensiaal.
Vir meer inligting en/of om besigtiging te reél op die oulike plekkie met sy baie bekostigbare prys - kontak my gerus.
Neat ground floor new to the market apartment for sale in a gated complex in our peaceful little town of Albertinia.
The unit consists of 2 x bedrooms with built-in wardrobes, 1 bathroom, an open-plan kitchen and living area, its own single garage and a lovely patio in front.
For more information and/or to arrange a viewing on this cozy property with its very affordable price - call me!