We use cookies to personalise content, to provide social media features and to analyse our traffic and support our customers. We also share information about your use of our site with our social media, advertising and analytics partners who may combine it with other information that you've provided to them or that they've collected from your use of their services. You consent to our cookies if you continue to use our website. Learn more

3 Bedroom Retirement Unit For Sale in Modimolle, RLS959644

Retirement Unit | Sale

Beds:
3
Baths:
2

Details

3 Bedroom Retirement House for Sale

Bosveld-Uitsig aftreehuis te koop in Modimolle

As dit jou visie is vir aftrede, dan is hierdie huis ideaal. Die rustigheid en stilte met uitsig oor die bosveld as die son sak kan lekker wees.

Die 3 slaapkamer huis het sonkrag geyser en 5Kw inverter met 9 panele. Genoeg om als wat nodig is van krag te voorsien. 2 Badkamers met die hoofslaapkamer en suite.

Die oopplan sit/eetkamer lei na die gerieflike kombuis met baie kaste , afsonderlike opwas gedeelte met 'n spens.

Aan die noorde kant is 'n toestoep vir winter maande.

Daar is dubbel motorhuis met dubbel motorafdak voor, en ruim karavaan afdak langsaan.

Aan die suidekant is ruim patio met ingeboude braai, en 2 addisionele kuier areas. Die een bied uitsig op die pragtige bosveld. Vir nog beter uitsig is daar trappies op na dakplatvorm met stoele en tafeltjie.

Buite is 3 water tenks waarvan een toegerus is met drukpomp na die huis vir ononderbroke water toevoer. Die Zozo gereedskamer is om die draai en uit die pad

Die netjiese en, nie-te-groot tuin, rond die prentjie af.

Voorwaar 'n huis met bosveld belewenis.

Kom kyk gerus.

Features

Garage

Map Details


Estate Agent

Dawid Lombard

Non-Principal Property Practitioner

Contact Dawid