Retirement Unit | Sale
3 Bedroom Retirement House for Sale
Aftreehuis te Koop in Modimolle
Rustige en veilige aftrede in bosveldomgewing, weg van stadsrumoer en verkeer. Ideaal vir toesluit-en-ry.
Hierdie gerieflike aftreehuis bied die volgende:
3 Slaapkamers - 1 kan as studeerkamer/werkskamer gebruik word
Oopplan sit en eetkamer met pragtige kombuis wat onlangs oorgedoen is.
2 van die slaapkamers het elk en suite badkamers, een met stort en die ander met bad.
Die klein noord stoep bied 'n aangename sithoekie in die wintermaande.
Die dubbelmotorhuis het nuwe outomatiese deure en 5 Kva sonstel met panele - dit maak van beurtkrag iets van die verlede. Tesame met 'n water tenk en pomp is water nooit 'n probleem nie.
In die agterplaas is 'n gereedskapstoor.
Lae onderhoud tuin met plante en bome gee rustige atmosfeer.
Kom kyk gerus na die gerieflike aftreehuis.