Retirement Unit | Sale
3 Bedroom Retirement House for Sale
Aftreehuis te koop in Modimolle
Hier ruim aftreehuis is goed geleë in 'n rustige en veilige aftreeoord in 'n bosveldsomgewing en klimaat.
Die huis bied: 3 Slaapkamers 2 Badkamers 1 Studeerkamer
Oopplan sit/eetkamer met ruim kombuis en afsonderlike opwas area. Die kombuis beskik oor baie kaste, ooghoogte oond met "pantry"kas en graniet blad Die leefareas loop uit op 'n noord stoep Die dubbel motorhuis het outomatiese hout deure.
Die goedversorgde mooi klein tuintjie met gazebo in voor tuin verwelkom besoekers na 'n besonderse huis.
Kom kyk gerus self.