Free Standing House | Sale
3 Bedroom House for Sale in Modimolle
Netjiese 3 slaapkamer huis te koop in aftreeoord in Modimolle
Oopplan sit/eetkamer met ruim kombuis en opwas area Die kombuis het quarts top werksspasies en baie soliede houtkaste
3 ruim slaapkamers en 2 badkamers. Al die slaapkamers het lugversorgers. Die hoofslaapkamer met ensuite badkamer. Die 2 de badkamer is volledig met bad en stort.
Die dubbelmotorhuis met direkte ingang in die huis en dubbel motorafdak voor.
Vanuit die kombuis is 'n braai afdak suidekant en sonstoep noordekant van die huis.
Klein lae onderhoud tuin met watertenk en drukpomp
Kontak my vir besigtiging of meer inligting