Free Standing House | Sale
2 Slaapkamer Huis te Koop in Orania!
Baie netjiese 2 Slaapkamer steenhuis te koop. Hoekerf met BESIGHEIDSREGTE
ALLEENMANDAAT
-Lae onderhoud -Braaiarea -Privaatheid word gebied deur 'n buitemuur -Gedeelte wat omskep kan word in 1 Slaapkamer woonstel of selfs net 'n ekstra kamer -Woon 2 sonering wat besigheidsregte bied
Kontak ons spoedig vir meer navrae. Maak hierdie eiendom joune!
VERBLYFREG VEREISTE