Guest House | Rebaja
Geregistreerde Gastehuis te koop in Orania
Beleggingsgeleentheid! Tolbos Gastehuis te Orania!
MEUBELS NIE INGESLUIT NIE
Hierdie gastehuis is geleë reg oorkant die skoonste publieke gemeenskapswembad in die land!
Reeds geregistreer om bedryf te word as gastehuis en beskik oor tonne potensiaal!
Oopplan kombuis en leefarea Ruim slaapkamer met lugversorging Netjiese tuin met eie erf Slegs stapafstand vanaf die bekende monumentkoppie, maak hierdie 'n unieke geleentheid vir die belegger wat bereid is om sy "moue op te rol'' Sonering 2 met besigheidsregte
Motorafdak word tans opgerig met oprit.
Verblyfreg VEREISTE!
Moet hierdie geleentheid nie misloop nie!