Utilizziamo i cookie per personalizzare i contenuti, per fornire funzionalità dei social media e per analizzare il traffico dati e supportare i nostri clienti. Condividiamo inoltre le informazioni sull'utilizzo del nostro sito da parte dell'utente con i nostri partner di social media, pubblicità e analisi che potrebbero combinarle con altre informazioni che gli hai fornito o che hanno raccolto dal tuo utilizzo dei loro servizi. Acconsenti ai nostri cookie se continui a utilizzare il nostro sito web. Scopri di più

3 Bedroom Retirement Unit For Sale in Modimolle, RLS959195

Retirement Unit | Vendita

Letti:
3
Bagni:
2

Dati

3 Bedroom Retirement House for Sale

Baie netjiese en ruim hoekhuis te koop in Bosveldsig Aftreeoord in Modimolle. Gereed vir intrek en bly!

Die huis bied meer spasie en ingeboude kaste as die deursnee aftreehuis in die aftreeoord.

3 Slaapkamers en 2 badkamers Die hoofslaapkamer het 11 ingeboude kaste met en suite badkamer Die 2 de badkamer is volledig met bad en stort Die voorste noordstoep is toegebou met skuifdeur en vensters met blinders en trelidor tussen stoep en sitkamer.

Die groot oopplan sit en eetkamer lei na die TV kamer en kombuis Die ruim kombuis het baie soliede kaste en rakspasie met die opwas gedeelte meer afgesonder.

Langs die dubbel motorhuis is 'n karavaan afdak met roldeur.

Die huis beskik oor 3 water tenks, een toegerus met drukpomp wat ononderbroke watervoorsiening verseker.

Die hele huis is toegerus met blinders en verskeie vensters het ook muskiet skerms.

Die gereedskamer is 'n baksteen struktuur.

Die voortuin is klein en vereis lae onderhoud.

Hierdie is die ideale aftree plek vir 50 plus persone sonder afhanklikes wat wil afskaal maar steeds spasie benodig vir meubels wat hulle nie wil verloor nie. Dit is ook baie gerieflik vir toesluit-en-ry.

Kom tree af in bosveld omgewing waar dit rustig en veilig is. Waar die lug skoon is en jy steeds naggeluide kan hoor, sonder stadsrumoer en verkeer. Niks is verder as 5 minute van die huis af nie, en die meeste geriewe wat nodig is, is beskikbaar in (Nylstroom) Modimolle.

Kom kyk gerus

Funzionalità di Offr

Box auto

Mappa


Agente Immobiliare

Dawid Lombard

Non-Principal Property Practitioner

Contatta Dawid