Farm | Eladás
Plaas te Koop in Calvinia Distrik - Noord-Kaap
Eksklusiewe Alleenmandaat.
Plaas vir ekstensiewe kleinvee boerdery te koop in die pragtige Hantam Karoo.
Hierdie plaas is geleë in veilige landelike omgewing.
Die weiding is goed opgepas.
Grootte:
2110 Hektaar
Verdeel in 4 kampe met veesuipings.
Drakrag:
1/38 GVE
Weiding
Gemengde bossieveld.
Watervoorsiening:
2x Boorgate toegerus met windpompe.
Verbeteringe:
Klein Plaashuis Een Slaapkamer Kombuis / Leefarea Badkamer Twee Stoorkamers Een Motorhuis Twee Varswater Tenke
Plaas ten volle omhein met jakkalswerende heining.
Hierdie is n goeie geleentheid om n goed opgepaste plaas te koop in n winter reenval area.
Aangrensende plaas van 2251 hektaar is ook te koop en kan as n eenheid geboer word. Vir meer besonderhede, kontak die agent.
Verkoper is BTW geregistreer en BTW is uitgesluit by verkoopprys.
Skakel die agent vir verdere inligting.
Calvinia