We use cookies to personalise content, to provide social media features and to analyse our traffic and support our customers. We also share information about your use of our site with our social media, advertising and analytics partners who may combine it with other information that you've provided to them or that they've collected from your use of their services. You consent to our cookies if you continue to use our website. Μάθε περισσότερα

869 m² vacant land for sale in Riviersonderend, 1SW1449780

Land | Sale

Λεπτομέριες

Hierdie pragtige erf is geleë in Riviersonderend, ongeveer 260 kilometer vanaf Kaapstad. Hierdie pragtige erf is 869 vierkante meter met die mooiste uitsig op die omliggende plase.

Riviersonderend het sy naam te danke aan die rivier wat hier verby vloei. Die Sonderendrivier.

Aan die voet van ons pragtige blou berge, waarvan die kleur elke dag verander, lê uitgestrekte lande bedek met goudgeel canola.

Hierdie klein dorpie, met die N2 as Hoofstraat, voorsien aan al die behoeftes van die inwoners, sowel as die verbygaande toeriste.

Riviersonderend spog met 'n golfbaan, rolbalklub, tennisbaan en die Kleinbergie staproete. Elke jaar word hier ook 'n Run and ride aangebied, waarvan die roete deur ons pragtige lande en natuurskoon gaan.

Hierdie is die klein dorpie waar die pragtige natuur deur u bewonder en beleef kan word.


Map Details


Estate Agent