We use cookies to personalise content, to provide social media features and to analyse our traffic and support our customers. We also share information about your use of our site with our social media, advertising and analytics partners who may combine it with other information that you've provided to them or that they've collected from your use of their services. You consent to our cookies if you continue to use our website. Μάθε περισσότερα

2 Bedroom Retirement Unit For Sale in Mookgopong, BSH-RS00259

Retirement Unit | Sale

Beds:
2
Baths:
2

Λεπτομέριες

NETJIESE 2 SLAAPKAMER GRASDAK HUIS IN DIE OOG!

DIE OOG AFTREE OORD, DIE IDEALE AFTREEPLEK IN DIE BOSVELD VIR PERSONE 50 JAAR EN OUER. Dit bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof slaapkamer is ruim met ingeboude kaste en ‘n en-suite badkamer. Die oop plan leefarea, eetkamer en kombuis is netjies. Die kombuis het genoeg kaste en het graniet blaaie. ‘n Studeerkamer of kan gebruik word vir ‘n ekstra kamer. Die onderdak stoep/lapa met ingeboude braai is ruim en vorm deel van die tuin, vir die koeler dae is daar canvas wat afgerol kan word.vir gerief. Die woning se vloeroppervlak bestaan uit teëls. Reg rondom die huis is plaveisel. Daar is ‘n genoeg afdakke vir voertuie of ‘n woonwa ens. Daar is ook ‘n Solar Invertor.

Levies sluit in: • Water en riool. • Gebou versekering • Tuindienste en verwydering van tuinafval. • Skoonmaakdienste 1x per week. • Gebruik van warm swembad, ‘n vakansie-oord leefstyl. • 24 uur gekontroleerde sekuriteit by ingang hek • Laer tariewe vir etes, wassery, versorgingseenheid en mediese gemoedsrus.

Die Oog Aftree-landgoed word ontwikkel deur die omskakeling van die gewilde Die Oog Warmbron vakansie-oord. Dit is geleë by ‘n natuurlike mineraalbron, in ‘n idilliese omgewing aan die voet van die Waterberg, net buite die dorpie Naboomspruit in die Limpopo Provinsie. Vriende en familie van die inwoners wat hulle besoek, kan die vakansie-oord fasiliteite benut en het die keuse om by die inwoner te oornag of om ‘n aparte eenheid te huur of gebruik te maak van die karavaanpark.

Moet nie die een mis nie, skakel my nou!


Map Details


Estate Agent

Arnold Van Zyl

Sales Manager

Contact Arnold