Maison individuelle | Vente
3 Slaapkamer SPOG Huis te koop in Orania
Moeg gesoek na jou droomhuis? Jy hoef nie verder te soek nie!
Seeff Orania bied aan:
Spog 3 slaapkamer huis in Karoosig te koop! Besonderse ligging!
Uitsig oor 'n groenstrook vanaf die stoep, lugversorgers vir die somer, kaggel vir die winter, luukse afwerking- die lys gaan aan...
Hierdie juweel bied:
en nog vele meer!
Moet nie hierdie geleentheid misloop nie!
Perfek vir 'n gastehuis.
Kontak ons spoedig vir meer inligting!
Verblyfreg VEREISTE
Finansiering beskikbaar deur OSK, ons kan u bystaan daarmee.