Maison individuelle | Vente
3 Bedroom House for Sale in Williston
3 Slaapkamer woonhuis te koop in Williston, Noord-Kaap Die woonhuis bied die volgende: 3 Slaapkamers 2 Badkamers Woonkamer Sitkamer Eetkamer Kombuis
Buitegeboue: Groot Enkel Motorhuis Solder Stoorkamer Buite braai area
Ideale woonhuis vir afgetrede persone in rustige plattelandse dorp Skakel die agent vir besigtiging
Calvinia