Maison individuelle | Vente
3 Slaapkamer woonhuis te koop in Calvinia
Eksklusiewe Alleenmandaat
3 Slaapkamer woonhuis te koop in die pragtige dorp, Calvinia Noord Kaap.
Die woonhuis bied die volgende:
3 Slaapkamers. (Al die slaapkamers is toegerus met matte / 2 Slaapkamers met ingeboude kaste)
1 Vol Badkamer en "En-Suite" by hoofslaapkamer. (Vol badkamer)
Kombuis met braaiplek.
Aparte spens
Sitkamer / TV Kamer / Eetkamer (Houtvloere en Matte en lugversorger)
Studeerkamer
Buitegeboue:
Dubbele Motorhuis. (Met elektrisiteit)
Stoorkamer
Ten volle omhein
Pragtige eiendom wat baie goed geleë is in Calvinia.
Besigtiging van die eiendom alleenlik op afspraak.
Skakel die agent vir meer besonderhede en afspraak.
Calvinia