Nous utilisons des cookies pour personnaliser le contenu, fournir des fonctionnalités de médias sociaux et analyser notre trafic et soutenir nos clients. Nous partageons également des informations sur votre utilisation de notre site avec nos partenaires de médias sociaux, de publicité et d'analyse qui peuvent les combiner avec d'autres informations que vous leur avez fournies ou qu'ils ont collectées lors de votre utilisation de leurs services. Vous consentez à nos cookies si vous continuez à utiliser notre site Web. Apprendre encore plus

21Ha Farm For Sale in Modimolle, BSH-RS00073

Farm | Vente

Des lits:
5
Thermes:
3

Détails

THIS BEAUTIFUL LIFESTYLE FARM SHOULD BE YOURS TODAY!

THIS BEAUTIFUL 21 HECTOR FARM SHOULD BE YOURS TODAY! This extraordinary farmhouse has it all, from 5 Bedrooms to two En-suite bathrooms.

This farm has one borehole. You can find 4 bedrooms on the lower floor of this farmhouse and the main bedroom is located upstairs with its own walk-in closet and en-suite bathroom. Enjoy a cup of coffee in the morning on your balcony with the sound of the bushveld echoing at your doorstep.

A large kitchen with a beautiful dining room and a huge living/TV room with a study. Every room has an air conditioner and a ceiling fan in it. 2 Door garage and 4 covered parking. There is Aswell a one-bedroom granny flat attached to the main home.

Come and relax with the view in your new pool while having a barbeque in the Boma. Wildlife like impale and kudu can be found on this farm, with a lot more grassing ground available

Why wait and miss the farm of a lifetime when you could make a viewing today!

Hierdie pragtige plaas van 21 hektaar behoort vandag joune te wees. Hierdie buitengewone plaashuis het alles, van 5 slaapkamers tot twee en suite-badkamers. Hierdie plaas het een boorgat.

Jy kan 4 slaapkamers op die onderste verdieping van hierdie plaashuis vind en die hoofslaapkamer is bo geleë met sy eie instapkas en n en suite-badkamer. Geniet soggens 'n koppie boeretroos op jou balkon met die klank van die bosveld wat by jou deur weerklink.

'n Groot kombuis met 'n pragtige eetkamer en 'n groot leef-/TV-kamer met 'n studeerkamer. Elke kamer het 'n lugversorger en 'n plafonwaaier in. 2 Deur motorhuis en 4 onderdak parkering. Daar is ook 'n eenslaapkamer woonstel wat aan die hoofhuis gekoppel is.

Kom ontspan met die uitsig in jou nuwe swembad terwyl jy in die Boma braai. Wild soos rooibokke en koedoes kan op hierdie plaas gevind word, met baie meer weiding beskikbaar.

Waarom wag jy en mis die plaas van 'n leeftyd as jy vandag 'n besigtiging kan maak!

traits

Garage

Map Details


Agent immobilier

Andries Scheepers

Agent

Contact Andries