Tierra | Rebaja
Onbeboude erf te koop in Calvinia
Erf te koop met pragtige uitsig oor die Hantamberge. Geleë naby Natuurreservaat. Erf grootte: 821 vierkante meters. Kom bou jou droomhuis in die pragtige plattelandse dorp. Naby Calvinia Hoërskool. Munisipale dienste beskikbaar. Skakel die agent vir besigtiging en meer besonderhede.
Calvinia