Farm | Rebaja
Suksesvolle Restaurant belegging geleentheid!!!
Op die N2 tussen Gourits en Albertinia is die juweel direk van die die hoofpad te vind. Hô-Kaai wat gaan staan stil, kom loer in beteken.
Enig in sy soort in ons kontrei. Hier waar tyd gaan stil staan het. Een van die bekendste en gewildse een stop opregte Boere-kos restaurante. 'n Unieke eg Suid Afrikaanse restautrant gesamentlik met voel soos jou Ouma se huis atmosfeer, proe soos jou Ouma se kos en 'n unieke kuier plek in die Wes-Kaap.
Die 289 vierkante meter eetplek bestaan uit pragtige oudtydse meubels en sitplek vir 120 persone. 'n Volle gelisensieerde kroeg met 'n dranklisensie. 'n Lieflike stoep area van 62 vierkante meter kan met gemak toegemaak word vir additionele spasie vir kliente.
Boerekos word 7 dae van die week bedien. Ontbyt en middageters vanaf 08:00 tot 17:30. Resepte boek met al die resepte sal verskaf word.
Inhoud bestaan uit meubels, toerusting, eetware, stowe, vrieskaste, en kroeg toerusting
Eskom elektrisiteit met een enkel fase punt. Boorgat, met nuwe boorgatpomp met twee 5000 liter tenke op stallasies met 'n drukpomp wat Eskom krag gebruik. 3 Reënwatertenke Aanbouing vir onthaal lokaal wat aansluit by die Braai area se fondasies is reeds uitgebou asook pilare.
Omset van R1 500 000.00 per jaar.
Huis 2: 178.2 vierkante meter Bestaan uit twee slaapkamers en twee badkamers.
Huis: 3 is nog nie voltooi nie.
Engin Kamer 2.5 x 3.0 Meter met 20 KVA 3 Fase Kragopwekker
Bestaande skaapvoerkrale, nuwe heinings en kampe, voerkraalafdakke, varkhok gebou met vooraf vervaardigde betonmuur en betonvloer met afdak.
Druppertuin van ongeveer 2500sq.
Bestaande groete tuin
Besigheids moontlikhede vir hierdie eiendom:
'n Unieke, soveel moontlikhede geleentheid. Skakel gerus vir 'n afspraak - 'n moet sien!!!
Harcourts Hartenbos