Vivienda Unifamiliar | Rebaja
DEFINITELY GUESTHOUSE POTENTIAL!
THIS SPACIOUS 4-BEDROOM HOUSE WITH 4 EN-SUITE BATHROOMS IS IDEALLY SUITED TO BE CONVERTED INTO A GUEST HOUSE.
With so much that is already in place, one can jump off very quickly very easily.
The house is very well located in a quiet area near the school and offers a very large yard with ample parking.
The rooms are all nice and big and have built-in wardrobes. All the bathrooms have showers and 2 also have bathtubs. There is an option to put in another room and bathroom if the rear enclosed porch is to be used.
The garden apartment is ideal for a manager or owner to live in with its own bathroom and kitchens.
A separate laundry room is also available outside.
The lovely large yard offers a large fruit orchard with large established fruit trees.
Contact me to make an appointment! Chris Dyzel 079 891 4309
BESLIS GASTEHUIS POTENTIAAL
Hierdie ruim 4 slaapkamer huis met 4 en-suite badkamers is idiaal geskik om as n gastehuis omskep te word. Met soveel wat reeds in plek is kan mens baie vinnig baie maklik wegspring.
Die huis is baie goed geleë in n rustige area naby die skool en bied n baie groot erf met ruim parking.
Die kamers is almal lekker groot en het ingeboude kaste. Al die badkamers het storte in en 2 het ook baddens in. Daar is n opsie om nog n kamer en badkamer in te sit indien van die agterste toegeboude stoep gebruik wil gemaak word.
Die tuin woonstel is idiaal vir n bestuurder of eienaar om in te bly met sy eie badkamer en kombuise.
Buite is ook n aparte waskamer beskikbaar.
Die lieflike groot erf bied n groot vrugte boord met groot gevestigde vrugte bome.
Kontak my vir 'n afspraak! Chris Dyzel 079 891 4309
Bushveld