Small Holding | Rebaja
Kleinhoewe met 3 slaapkamer huis te koop in Orania!
1 Hektaar Kleinhoewe met 3 Slaapkamer Huis te koop!
ALLEENMANDAAT
Verlang jy na ruimte? Mooi sonsondergange? Stilte en vrede?
Dan is hierdie dié plek vir jou!
Hierdie kleinhoewe beskik oor:
Geleë in Vluytjeskraal 272, Kambro Landskap net buite die dorp.
Baie eksklusiewe eiendom, moet dit nie misloop nie!
VERBLYFREG VEREISTE