Detached House | Sale
2 Erwe met baie groot huis te koop in veilige area. Goeie besigheids geleentheid om huis in gastehuis te omskep of as kantore in te rig, of 3 apparte gesinne kan daar bly. 5 Slaapkamers, 2 badkamers, 2 kleinkombuise en 1 groot kombuis, apparte opwaskamer, braaikamer.