Detached House | Sale
Moenie hierdie uitstekende geleentheid misloop nie!
Strydenburg is halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg op die N12 en bekend vir Karoo lam, pragtige sterrenagte en plattelandse lewe. Dit is 'n drie slaapkamer huis, met 'n heerlike kuierarea. Dit het 'n woonstel met 2 slaapkamers, sitkamer, badkamer en kombuis wat ideaal is vir 'n ekstra inkomste, hetsy of u dit wil verhuur of as B&B wil bedryf. Klein sonkragstelsel om die ligte aan te hou! Boorgat met 'n watertenk.
Hopetown